Droging van Sampioene
Leer hoe om enige soort sampioen in die oond of ’n drogingskas te droog. Die sampioene kan heel gehou of tot ’n fyn poeier gemaal en in sop, sous, bredies en ander soutgeregte gebruik word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: 90°C
Porsies - enige hoeveelheid van keuse portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.