Varknek rol

Hierdie tweedag-varknekrol word eers in karringmelk versag en daarna met ’n soet, geurige appelkoos-en-pynappelmarinade ingevryf. Appelsider word in die vleis gespuit voordat dit gebraai en in sappige skywe gesny word.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 1.5 kg vleis vir 8 persone. portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions