Botterskorsie, Sitrus en Feta slaai
Dun repies botterskorsie word in ’n warm soetsuur sous met heuning, marmelade en vinkelsaad gemarineer. Rond die slaai af met feta, neute en vars roketblare vir ’n kleurvolle koue slaai of warm groentebygereg.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.