Chillie sous: Skoonma se tong!

Hierdie pikante soet rissiesous kombineer vars rissies, soetrissie, knoffel en druiweasyn. Bedien dit saam met hoenderlewertjies, ontbytgeregte, vleis of enige gereg wat ’n geurige brand nodig het.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4 x 375 ml houertjies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions