Sampioen en Stilton roomsop

Maak ’n luukse sampioenroomsop met Stilton, witwyn, tiemie en room. Die gladde sopbasis en gebraaide sampioenstukkies sorg vir ’n heerlike kombinasie van romerigheid, geur en tekstuur.

Prep Tyd - 5 mins

Kook / Bak Tyd - 25 mins

Totale Tyd - 30 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions