Biltong en Aspersie sop
Maak ’n geurige aspersiesop met vars aartappels en aspersies, of gebruik geblikte aspersies en kitskapokaartappels wanneer tyd min is. Room, dille en dun gesnyde biltong sorg vir ’n heerlike Suid-Afrikaanse afronding.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4 Porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.