Lemon curd
Maak ’n ryk suurlemoensmeer met botter, vars suurlemoene, strooisuiker en eiergele. Kies tussen die vinnige mikrogolfmetode en die tradisionele stoofplaatmetode, of vervang die suurlemoen met grenadellapulp.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 450 g portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.