My gunstelinge ♡ →

Herstel
901 resepte gevind · Nuutste eerste
Framboosasyn Lede-resep
Bêre mengselsPreserveer

Framboosasyn

Gepubliseer

Hierdie robynrooi framboos-asynstroop, ook bekend as ’n vrugteshrub, bied ’n heerlike balans tussen soet en suur. Gebruik dit in slaaisouse en marinades, skep dit oor roomys of meng…

Boererate en Gemmer Lede-resep
Gratis ResepteHuis en Haard

Boererate en Gemmer

Gepubliseer

’n Stomende koppie gemmertee bring heerlike vertroosting op ’n koue wintersdag. Vars gemmer, kookwater en ’n skeppie heuning vorm ’n eenvoudige drankie wat ’n droë of krapperige keel…

Kondensmelk en Vla lagie tert Lede-resep
BakSoetterte

Kondensmelk en Vla lagie tert

Gepubliseer

“Annelien se Moerby-paai” is ’n vinnige, nostalgiese nagereg met romerige mikrogolfvla, ’n vars lemmetjie-en-kondensmelkvulsel en geurige gemmerkoekiekrummels. Maak dit in ’n groot glasbak of individuele koppies vir partytjies…