Brood en Botterpoeding
Annelien se “Nimmereindigende Poeding” is ’n bekostigbare brood-en-botterpoeding wat in die oond, prutpot, mikrogolfoond of op die stoof berei kan word. Die brood kan in lae gepak of tot ’n sagte beslag verwerk word, terwyl gaar rys, pasta of glutenvrye rysnoedels as alternatief gebruik kan word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 170°C
Porsies - 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.