Varknekrol: Maak jou eie kouevleis
Hierdie tuisgemaakte varknekrol is ’n bekostigbare alternatief vir gekoopte kouevleis. Gelatien help om die ontbeende vleis stewig saam te bind, terwyl ’n geurige karringmelk-, kruie- en mosterdmengsel dit oornag marineer. Die gaar rol kan dun gesny en in klein porsies gevries word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 170°C
Porsies - 100 dun velletjies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.