Songedroogde Tamatie Pasta-glutenvry
Maak twaalf sout pastamuffins met ’n romerige cheddar-kaassous, knoffel, songedroogde tamaties en ’n bros pecorino- of parmesaankors. Vir ’n glutenvrye weergawe kan die pasta met rysnoedels en die koekmeel met Annelien se tuisgemaakte glutenvrye meelmengsel vervang word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.