Framboosasyn
Maak jou eie framboos-asynstroop met net drie bestanddele. Die frambose trek sewe dae lank in asyn voordat die helder vloeistof stadig deurgeloop, met suiker versoet en tot ’n geurige stroop ingekook word. Aarbeie, moerbeie, bloubessies en appelliefies kan op dieselfde manier gebruik word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 750 ml portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.