Melkkos-Glutenvry
Maak ’n maklike glutenvrye melkkos met sago, melk, botter en kaneel. Die sago word vooraf geweek en daarna stadig gekook totdat die korrels deurskynend en die melkmengsel dik en romerig is. Bedien dit warm met kaneelsuiker, room, heuning of esdoringstroop.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.