Bakkersmengsel Bierbroodjie met Kaings en Pikante rissie

Gebruik Annelien Pienaar se Basiese Bakkersmengsel om ’n klam, geurige bierbrood of twaalf sout muffins te bak. Die beslag kan met kaas, pikante soetrissies, uie, olywe of kaiings aangepas word. Vir ’n glutenvrye weergawe kan die basiese mengsel met Ekonomiese Glutenvrye Meel vervang word en die bier met melk of glutenvrye bier.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 20-25 mins

Totale Tyd - 45 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 190°C

Porsies - 8 – 12 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions