Blomkool Basis Pizza met Tamatiesous basis
Maak ’n heerlike glutenvrye pizza met ’n eenvoudige blomkool-en-eierbasis, tuisgemaakte tamatiesous en varkvleis wat met gerookte paprika en dille gemarineer is. Rond die pizza af met avokado, sampioene, kersietamaties, soetrissie, spek en mozzarella vir ’n geurige, veelsydige ete.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 10-12 mins
Totale Tyd - 30-35 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 220°C
Porsies - 2-4 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.