Muesli en Granola: maak jou eie!

Maak ongeveer 4 kg tuisgemaakte granola met gerolde hawermout, sonneblom- en pampoensade, neute, botter, heuning en droëvrugte. Die bestanddele kan na smaak aangepas word, terwyl die botter-en-heuningverhouding behoue bly om die mengsel te bind. Geniet dit met jogurt en melk of gebruik dit in ontbytmuffins en beskuit.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: 120°C

Porsies - 4 kg portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions