Lede-resep
Keto sout beskuitjie
Gepubliseer
Wanneer die knaag-gogga byt en jy lus is vir ietsie lekker, is hierdie vinnige Keto- en laekoolhidraatkoekies net die ding. Met mozzarella, klappermeel en ’n paar eenvoudige geurmiddels…
Lede-resep
Low Carb pekan broodjie
Gepubliseer
Hierdie broodjies lyk soos klein volgraanbroodjies, maar moenie dat die voorkoms jou flous nie! Hulle is heeltemal anders saamgestel en is ’n heerlike laekoolhidraat-alternatief vir die gewone broodrolletjie.…
Lede-resep
Flaxseed low carb broodjie
Gepubliseer
Hierdie klein, klam broodjie is ’n slim en meer bekostigbare alternatief vir baie van die glutenvrye lae-GI brode wat met amandelmeel gemaak word. Klappermeel en vars gemaalde vlasaad…
Lede-resep
Suiker-vrye Bessie konfyt
Gepubliseer
Wanneer jy suiker uit konfyt haal, verander die storie heeltemal – jy verloor nie net die soetheid nie, maar ook die natuurlike preserveermiddel wat suiker bied. Daarom maak…
Lede-resep
Pekan-Saad brood gluten vry
Gepubliseer
’n Regte breinkos-brood en ’n kragbron van sade, pekanneute en ander natuurlike bestanddele. Hierdie stewige brood is ontwikkel om ’n oorvloed pekanneute sinvol te benut en is heerlik…
Lede-resep
Suiker- en gluten-vrye energie stafies
Gepubliseer
Het jy ’n soettand maar probeer jy om van gewone soethappies weg te bly? Hierdie heerlike happies is propvol dadels, sade, neute en kakao – ’n vinnige, min…
Lede-resep
Hoë vesel Diabetiese beskuit
Gepubliseer
Om suiker in bakwerk te vervang, beteken nie jy moet noodwendig van lekker soet gebak afskeid neem nie. Vir mense wat suikerinname moet beperk, kan die regte versoeter…
Lede-resep
Neute mengelmoes vir Breinkos
Gepubliseer
Hierdie maklike neute-en-vrugtemengsel is ’n voedsame snoephappie vir kosblikke, werk of langpad. Dit word vooraf in grootmaat gemeng, vries uitstekend en maak weeklikse kosblikbeplanning sommer baie makliker.
Lede-resep
Songedroogde Tamatie Pasta-glutenvry
Gepubliseer
Hierdie geurige pasta-en-kaasmuffins kombineer ’n romerige kaassous, songedroogde tamaties en pasta in maklike individuele porsies. Dit is ideaal vir kosblikke, pieknieks, ligte etes of as ’n interessante bygereg.
Lede-resep
Glutenvrye meel: Maak jou eie!
Gepubliseer
Hierdie ekonomiese glutenvrye meelmengsel kombineer rysmeel, aartappelstysel, tapiokastysel en xantangom om ’n veelsydige basis vir glutenvrye gebak te vorm. Gebruik dit in Annelien se beproefde glutenvrye resepte of…
Lede-resep
Naan gluten free
Gepubliseer
Hierdie glutenvrye panbroodjies word met slegs amandelmeel, tapiokameel en klappermelk gemaak. Hulle is sag, buigsaam en vinnig genoeg om binne enkele minute in ’n pan te bak.