Naan gluten free

Maklike glutenvrye amandel-en-tapioka-panbroodjies met ’n sagte tekstuur en ligte klappergeur. Bak dit dun vir ’n buigsame toevoubroodjie of effens dikker vir ’n meer vullende bygereg.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4 sirkels van 23 cm deursnit. portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions