Glutenvrye meel: Maak jou eie!
Maak jou eie bekostigbare glutenvrye meelmengsel met vier bestanddele. Die rysmeel verskaf struktuur, die stysels verbeter die tekstuur en xantangom help om die bindende funksie van gluten gedeeltelik na te boots. Die mengsel lewer ongeveer 2 kg en kan met aartappel- of mieliestysel berei word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 6 kg meel portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.