Lede-resep
Keto sout beskuitjie
Gepubliseer
Wanneer die knaag-gogga byt en jy lus is vir ietsie lekker, is hierdie vinnige Keto- en laekoolhidraatkoekies net die ding. Met mozzarella, klappermeel en ’n paar eenvoudige geurmiddels…
Lede-resep
Keto Hoender en Sampioen quiche
Gepubliseer
’n Goeie souttert begin altyd by ’n goeie kors, en hierdie een is ’n staatmaker om in die vrieskas te hê. Die kors is vinnig om te maak,…
Lede-resep
Low Carb pekan broodjie
Gepubliseer
Hierdie broodjies lyk soos klein volgraanbroodjies, maar moenie dat die voorkoms jou flous nie! Hulle is heeltemal anders saamgestel en is ’n heerlike laekoolhidraat-alternatief vir die gewone broodrolletjie.…
Lede-resep
Flaxseed low carb broodjie
Gepubliseer
Hierdie klein, klam broodjie is ’n slim en meer bekostigbare alternatief vir baie van die glutenvrye lae-GI brode wat met amandelmeel gemaak word. Klappermeel en vars gemaalde vlasaad…
Lede-resep
Mermaid jellie
Gepubliseer
Klein dogtertjies se droom van ’n nagereg wat sommer soos ’n klein sprokieswêreld in ’n glas gebou word! Hierdie kleurvolle jellie is nie net ’n resep nie, maar…
Lede-resep
Charlotte russe
Gepubliseer
’n Klassieke Charlotte Russe met ’n heerlike Annelien-kinkel: sagte sjokolade-rolkoek, sappige kersies en ’n syagtige vlamousse wat jy vars, gestol of selfs as ’n roomyskoek kan voorsit. ’n…
Lede-resep
Kondensmelk roomys met ‘n Twist!
Gepubliseer
So vinnig soos jy “blits” kan sê, is hierdie roomys gemaak – en die volgende dag is dit reg om te eet! ’n Heerlike, romerige basiese resep wat…
Lede-resep
Pizza muffin met son gedroogde tamatie marmelade
Gepubliseer
Sakpas, slim en ongelooflik lekker! Hierdie hartige muffins is die perfekte manier om oorskietvleis, tamatiesmoor en ’n paar los bestanddele uit die yskas in ’n nuwe, vullende happie…
Lede-resep
Suiker- en gluten-vrye energie stafies
Gepubliseer
Het jy ’n soettand maar probeer jy om van gewone soethappies weg te bly? Hierdie heerlike happies is propvol dadels, sade, neute en kakao – ’n vinnige, min…
Lede-resep
Appelsous
Gepubliseer
Een flesie appelsous in die yskas is soos ’n ekstra paar hande in die kombuis! Hierdie vinnige sous is heerlik oor ontbytgraan, roomys, plaatkoekies, Franse roosterbrood, wafels en…
Lede-resep
Balsamiese en Rum kaviaar
Gepubliseer
’n Speelse bietjie molekulêre kookkuns wat gewone asyn of rum in pragtige, blink pêrels verander. Hierdie “kaviaar” is ’n heerlike manier om geregte met ’n professionele afronding te…
Lede-resep
Milkybar chock-chip cookies
Gepubliseer
Krakkerig, bros en propvol die heerlike geur van Milky Bar-sjokolade, met vanielje en jogurtversiersel as die perfekte afronding. Hierdie koekies is ideaal vir Feestydse geskenkpakkies en vir lang…