Lede-resep
Poffertjies met vla mousse
Gepubliseer
Daar is min gebak wat soveel verwondering wek soos 'n perfek gebakte roomsoesie. Uit 'n eenvoudige mengsel van water, botter, meel en eiers ontstaan ligte, hol poffertjies wat…
Lede-resep
Sherbit skuimpies
Gepubliseer
Hierdie sagte, bros sherbit-skuimpies is een van daardie resepte wat elke kind laat glimlag. Met hul ligte tekstuur, sagte pienk kleur en heerlike vrugtegeur is dit die perfekte…
Lede-resep
Pekan macaroons
Gepubliseer
Hierdie heerlike klapperlose macaroon is bros aan die buitekant, sag en neuterig aan die binnekant en boonop glutenvry. Die resep kan met pekan- of amandelmeel gemaak word en…
Lede-resep
Fruit mince pies met ‘n sagte degie.
Gepubliseer
Een van my en my moederlief se gunsteling fyngebak-happies was hierdie heerlike vrugtekoektertjies. Met ’n botterige kaneel-en-amandelkors, ’n geurige vrugtevulsel en ’n sagte karamel-doppie bo-op, is hierdie klein…
Lede-resep
Spanakopita kaaskoek Twist
Gepubliseer
Hierdie indrukwekkende filodeeg-kaaskoekspirale word met ’n romerige suurlemoen-en-vanieljevulsel gevul, goudbruin gebak en met loperige heuning, pekanneute en vars bessies afgerond. Maklik om te maak, maar mooi genoeg vir…
Lede-resep
Skandenawiese Rosette met Snackle yster
Gepubliseer
Hierdie bros Skandinawiese ystertjies word goudbruin gebraai en met versiersuiker bestrooi of in geurige naartjiekoeksisterstroop gedoop vir ’n heerlike Suid-Afrikaanse kinkel.
Lede-resep
Springrolls
Gepubliseer
Hierdie bros filodeegrolletjies word met ’n geurige soetsuur kool-en-wortelvulsel gevul en kan gebak, vlakgebraai of vooraf gevries word.
Lede-resep
Jorsies of te wel Corn dogs!
Gepubliseer
Hierdie bros worsies op ’n stokkie is heerlike markdag-, piekniek- en kuierkos waarvan kinders én grootmense sal hou. Die gerookte Weense worsies word in ’n ligte mieliemeelbeslag gedoop…
Lede-resep
Baklava
Gepubliseer
Goudbruin, botterige baklava met bros lagies filodeeg, gekruide neute en ’n geurige heuning-en-rooswaterstroop. ’n Luukse fyngebak wat uitstekend vries.
Lede-resep
Geurige Kaastertjies
Gepubliseer
Hierdie maklike kaastertjies het ’n sagte, geurige vulsel en ’n kors wat soos ’n droom hanteer. Voeg spek, ham, hoender, tuna, biltong of groente by vir ’n heerlike…
Lede-resep
Pannekoek
Gepubliseer
Hierdie ligte en donsige pannekoekresep lewer keer op keer sagte pannekoeke wat maklik omdraai. Ontdek ook heerlike variasies met sjokolade, spinasie, beet en brandewyn-kaneelsuiker.
Lede-resep
Churro’s
Gepubliseer
Hierdie tuisgemaakte churros is goudbruin en bros aan die buitekant met ’n sagte binnekant. Rond dit af met kaneelsuiker en bedien met warm sjokolade-, karamel- of koeksisterstroop.