Skandenawiese Rosette met Snackle yster

Ystertjies, ook bekend as rosette, is ’n tradisionele Skandinawiese Kerslekkerny wat met ’n spesiale rosetyster in warm olie gebak word. Bedien dit op die tradisionele manier met versiersuiker, of gee dit ’n plaaslike kinkel deur die bros rosette in naartjiegegeurde koeksisterstroop te doop.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 30 van 5 cm deursnit portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions