Jorsies of te wel Corn dogs!
Maak maklike mieliehondjies met gerookte Weense worsies en ’n bros polenta- of mieliemeelbeslag. Die langglasmetode maak dit maklik om elke worsie volledig te bedek voordat dit goudbruin gebraai en saam met ’n gunstelingdoopsous bedien word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.