Baklava
Hierdie tradisionele baklava word met dun lagies filodeeg, amandels, pekanneute, pistachieneute en kardemom gemaak. Die warm gebak word met koue heuningstroop deurdrenk en oornag gelaat sodat die geure ontwikkel, terwyl die filodeeg bros bly.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 160°C
Porsies - Ongeveer 50 stukkies as jy mooi sny portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.