Geurige Kaastertjies
’n Praktiese kaastertjie-resep wat maklik aangepas kan word vir kosblikke, pieknieks, partytjies en kuierkos. Die dun, tuisgemaakte kors word met ’n romerige kaasvulsel gevul en goudbruin gebak. Met net een ekstra bestanddeel kan jy elke baksel in iets nuuts omskep.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 12 groot en 24 klein kolwyntjies. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.