Churro’s
Churros is langwerpige, diepgebraaide happies wat van ’n choux-styl deeg gemaak word. Die bros vingers word warm met kaneelsuiker bestrooi en saam met ’n geurige doopsous of melkkoffie bedien. Dit is ’n heerlike keuse vir kinderpartytjies, skemerkelkies en vingerhappies.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 30-50 vingers afhangend van die lengte. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.