Pannekoek

Elke gesin het sy eie idee van die perfekte pannekoek. In hierdie betroubare resep sorg asyn vir ’n ligte tekstuur, terwyl olie help keer dat die pannekoeke aan die pan vasklou. Die basiese beslag kan maklik vermeerder en in sjokolade-, spinasie- of beetpannekoeke omskep word.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 20-100 van 24cm deursnit portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions