Lede-resep
Bevrore brood: Volkoring brood
Gepubliseer
Daar is min dinge wat so huislik voel soos die geur van varsgebakte brood wat deur die huis trek. As werkende mamma het ek vroeg besef dat voorbereiding…
Lede-resep
Aartappel suurdeeg beskuit
Gepubliseer
Aartappel suurdeeg is onder benut. Hierdie manier van water fermenteer en die vog onttrek is perfek om beskuit mee te bak…maar ook enige soort brood wat moet lank…
Lede-resep
Boermeel Volkoring broodjie
Gepubliseer
Die geheim van hierdie brood lê nie net in die eenvoudige bestanddele nie, maar in die manier waarop dit voorberei word. Deur steengemaalde volkoringmeel liggies te rooster ontwikkel…
Lede-resep
Low Carb pekan broodjie
Gepubliseer
Hierdie broodjies lyk soos klein volgraanbroodjies, maar moenie dat die voorkoms jou flous nie! Hulle is heeltemal anders saamgestel en is ’n heerlike laekoolhidraat-alternatief vir die gewone broodrolletjie.…
Lede-resep
Flaxseed low carb broodjie
Gepubliseer
Hierdie klein, klam broodjie is ’n slim en meer bekostigbare alternatief vir baie van die glutenvrye lae-GI brode wat met amandelmeel gemaak word. Klappermeel en vars gemaalde vlasaad…
Lede-resep
Brokkoli en Blomkool sout wafels
Gepubliseer
Hierdie goudbruin groente-wafels is die slimste manier om blomkool en broccoli in ’n heerlike, kaasagtige broodjie te omskep. Die buitekant bak bros en die binnekant bly sag en…
Lede-resep
Lagies soet brood / Pull apart sweet bread
Gepubliseer
Een deeg, eindelose moontlikhede! Hierdie pragtige lae-brood is die perfekte kamp- en vakansiebederf, want jy kan dit soet óf sout maak en met feitlik enige vulsel speel. Sodra…
Lede-resep
Veertjie brood
Gepubliseer
Hierdie is een van my resepte wat al jare lank saam met my kom. Dit het eintlik begin as ’n studentetaak waar ons bakkerspersentasies moes toepas en met…
Lede-resep
Biga styl / Spons metode brood
Gepubliseer
Wil jy graag jou eie brood bak, maar is jy bang dit gaan nie ’n sukses wees nie? Dan is hierdie brood vir jou. Die groot geheim lê…
Lede-resep
Basiese beginsels van Gis en Broodbak
Gepubliseer
Broodbak hoef nie ingewikkeld te wees nie! Kom ons begin by die begin en leer verstaan watter soort gis om te gebruik, hoeveel gis jou deeg nodig het…
Lede-resep
Knoffelbrood Twist
Gepubliseer
Hierdie is die soort broodjie wat jy een keer maak en daarna sommer gereeld sal wil maak! Sagte, geurige roosterkoekdeeg word in klein knope gevorm, saam gebak en…
Lede-resep
Rosyntjie brood
Gepubliseer
Die geure van my ma se varsgebakte brood kom elke keer terug wanneer ek hierdie brood bak. Dit is asof die aroma’s onsigbare vingers kry en my kinders…