Basiese beginsels van Gis en Broodbak

Toenemend kry ek navrae oor gis en broodbak in die algemeen en daarom het ek hierdie inligtingstuk saamgestel om julle te help om met groter selfvertroue suksesvolle brood te bak.

Ons begin heel voor by die basiese kennis: die verskillende soorte gis, hoeveel om te gebruik en hoe gis in ’n deeg werk. Van daar af bou ons kennis stappie vir stappie op deur eenvoudige brood te bak en uiteindelik by ’n spesialiteits- en gesondheidsbroodjie uit te kom.

Elke afdeling bevat verdere leeswerk en skakels wat jou onderliggende kennis sal help bou. Kyk mooi watter skakels gratis is en watter betaalbaar is. Ek het van die belangrikste onderliggende kennisbronne gratis beskikbaar gestel, juis om jou aan te moedig om verder te leer, meer selfvertroue te ontwikkel en uiteindelik met meer uitdagende resepte te begin eksperimenteer.

So, waar begin ons? By die gis! Ons kyk na die verskillende soorte gis, hoeveel jy behoort te gebruik en hoe om dit korrek aan te wend. Daarna bak ons ’n eenvoudige brood en werk ons geleidelik op na ’n spesialiteitsgesondheidsbroodjie.

My hoop is dat hierdie inligting jou nie net sal help om beter brood te bak nie, maar jou ook nuuskierig sal maak oor die wonderlike wêreld van fermentasie en suurdeeg. En wanneer jy gereed is vir die volgende stap, wag die Suurdeeg-klas in die BKT-toetskombuis.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Kies berging opsie

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions