by boerekostwist | Jun 21, 2017 | Beesvleis, BKT Members, Proteïene, Vark, Wildsvleis
Onthou dat karringmelk, suurroom en yoghurt goeie bakteriee in het wat help om vleis te versag. Die bakterie werk sag in op die protein se afbreek en jy kry nie ‘n melerige tekstuur soos met vleis versagters. In die ou dae het die boere Kerrie bygesit vir geur....
by boerekostwist | Jun 16, 2017 | Beesvleis, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Proteïene, Wildsvleis
My Filistyne geniet die groot bederf as daar besluit word dit is potjie dag. Vir hierdie ete het ek nie genoeg skaap skenkel en nek gehad nie en toe bietjie wild skenkels bygesit. Die manne het behoorlik gekoer oor hierdie Skenkel pot. Vir Vadersdag was my keuse vir...
by boerekostwist | Jun 15, 2017 | Gratis Resepte, Proteïene, Rooivleis, Skaap of Lam
My lewe lank is ek maar nou eens ’n skaapvleis eter. Ek het met Dorpers grootgeword en die veld wat ons die skape op laat wei het, was vol verskillende bossies. Hierdie bossies het die vleis gegeur en met ‘n paar slim tegnieke kan selfs ’n ou skaap se boud soos murg...
by boerekostwist | Mei 31, 2017 | Beesvleis, BKT Members, Pasta, Proteïene, Stysels
Die resep is van Russiese afkoms. As voedsel student was hierdie gereg een van die disse wat van jou as student verwag was om te maak sonder om na ‘n resep te kyk. Eintlik is dit ‘n tegniese dis om te maak. Nommer een moet jy die vleis goed seel deur klein hopies...
by boerekostwist | Apr 17, 2017 | Beesvleis, Brood, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Proteïene
Die Afrikaans vir jaffel is Knypkoek, maar vir my bly dit ‘n boepens jaffel broodjie en klaar. Maar hiermee saam is daar oneindige variasies van hierdie heerlike resep. Hierdie is nou nie eintlik ’n resep nie, maar eerder ’n bespreking en antwoord van bak...
by boerekostwist | Apr 11, 2017 | Beesvleis, BKT Members, Proteïene
Die geheim van ‘n goeie kerrie is die kombinasie van speserye wat gebruik word en hoe dit ontwikkel word om volle aroma te ontsluit. Speserye moet gebraai word sodoende die vlugtige olies en aroma’s vry te stel, voordat die res van die bestanddele bygevoeg word. In...