Tamatie en Kool Frikkadelle

Tamatie en Kool Frikkadelle

Nog een vrieskas vriendelike bêre ete vir ‘n besige gesin. Die resep is so ontwikkel om vir die besige gesin gesonde kos op die tafel te sit binne ‘n kits van begin tot einde. Die tamatiesmoor sousie kan ook gebottel of gevries word vir ander geurige disse...
Skaapkerrie

Skaapkerrie

Lamsblad is een van daardie snitte wat nie maklik sny in repe nie. Daarom is ek lief daarvoor om die blad eers in die oond te rooster en dan uitmekaar te trek. Die vleisie word dan saam met groente en ’n heerlike sousie verder gaargemaak om ’n heerlike eenskottel...
Herderspastei

Herderspastei

As jy moeg word vir die lewe en net nie lus is vir kos maak dan is hierdie wandelpad om te volg. Ek kroek baie deur aartappels in groot maat te koop, blansjeer en vries. Gebruik dan soos nodig. Onlangs weer die waarde van moeder se voorsienigheid besef toe ek die...
Lasagne

Lasagne

Wanneer jy as student Voedsel praktiese gehad het, was eending verseker..die ander studente het tou gestaan na die tyd om jou disse te verorber. Vir my was dit altyd die ergste om die mooi kos wat ons gemaak het te moes uitkrap in ‘n kosblik om huistoe te neem. In my...