by boerekostwist | Nov 30, 2015 | Beesvleis, BKT Members, Proteïene, Vark, Wildsvleis
Ons het groot geword in ‘n gemeenskap waar daar verskeie nasionaliteite saam gewoon het. Een daarvan was die Hollanders. Ek het baie saam met my ma rond gerits as sy bestellings by mense gaan aflewer het. So het ek by die een gesin leer Garintjies of flentertjies...
by boerekostwist | Nov 10, 2015 | Beesvleis, Gratis Resepte, Proteïene
Een ding wat ek geleer het deur die jare is die waarde van peulgewasse in die dieet. Dit word gesien as die besem vir die kolon. Wat bedoel ek? Wel die vesel in die peul gewas absorbeer onnodige suikers, koolhidrate en ongewenste stowwe nog voordat dit absorbeer kan...
by boerekostwist | Jul 13, 2015 | Afval, BKT Members, Proteïene, Rooivleis, Skaap of Lam
As kind het ons my Ma mal gemaak oor die velle in die afvalpotjie wat sy gemaak het, ek kon aanvanklik nie die reuk van die afval uitstaan nie maar namate ek ouer geword het, het ek die kuns ontdek om die reuk vinnig die nek in te slaan. Alles kom in by die skoonmaak...
by boerekostwist | Jun 19, 2015 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Proteïene, Wildsvleis
RESEP 1 kg koedoe skenkels – nek – rugstring 1 liter aftreksel van keuse 1 ui – grof gekap 250 g sampioene 1 soet rissie – fyn gekap 5 ml fennegriek 15 ml kerrie poeier 15 ml koljander – geskroei en gemaal 1 ml naeltjies – fyn 100 g...
by boerekostwist | Jun 2, 2015 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Proteïene, Wildsvleis
Oom Hannes Brits een van ons gereelde besoekers en nou al ‘’n ou vriend van my, het hierdie heerlike resep van hom gedeel. Hy is ’n boorling van Namibië en hier is sy woorde: “Ek plaas nie gewoonlik resepte nie, maar hier is ‘n uitsondering op die...
by boerekostwist | Mei 1, 2015 | Beesvleis, BKT Members, Pasta, Proteïene, Sout Groente, Stysels
Wat gemaak as jy nie lasagne velle in die huis het nie? Wel onlangs het die ongeluk my getref dat ek beide meel en pasta velle uit voorraad gehardloop het. Ek pluk die yskas se deur oop met die hoop dat daar ‘n antwoord sal uitspring! Die sous en vleis is reeds klaar,...