Hoender Biryani

Hoender Biryani

Die oorsprong van Biryani is vanf af Persië en tradisioneel met vleis en of groente gemaak. Biryani word ook met ʼn heerlike dahl of lensies en rys bedien. 275 g (1 ½ k) basmati rys 60 ml olyf of sonneblom olie 1 ui, fyn gesny 2 knoffel toontjies, fyn gedruk 1 groen...
Butter Chicken (Makhani murgh)

Butter Chicken (Makhani murgh)

Tradisionele “butter chicken” word gemaak met heel hoender wat verkieslik ontbeen is, maar is opsioneel. Die gereg is baie ryk van wee die botter/ghee/room wat in die resep gebruik word. Dan om die kleur in die gereg te kry word tamatie puree of net gewone tamatie in...
Keto Hoender en Sampioen quiche

Moussaka / Melanzane

Ons het altyd vreeslik baie eiervrug gehad en my ma het haar eie weergawe van moussaka / melanzane met die eiervrug gemaak. Maalvleis was ‘n groot deel van ons diëet en hierdie dis was vir haar ‘n rand rekker gewees. Ek het oor die jare my eie geure met kruie en...