by boerekostwist | Sep 11, 2023 | Gratis Resepte, Kinders, Koeke, Koekies, Koue Nageregte, Lekkergoed
Ek het mos belowe om ietsie oor Bakkers sjokolade te skryf. Stoor maar hierdie gesprek vir latere gebruik! Ek kry meer as gereeld die vraag rondom die verwarring van wanneer om nibs, chips en slabs sjokolades te gebruik. Nou ons gaan vanaand net praat oor Bakkers...
by boerekostwist | Aug 21, 2023 | BKT Members, Koue Nageregte, Lidmaatskappe
Panna Cotta is vir my amper soos die Crème Caramel van gestolde nageregte maar een verskil is ons bak hierdie nagereg nie, maar smelt en dan stol dit op sy eie tyd. Vir my moet die perfekte Panna Cotta NIE ‘n vetterige nasmaak gee, maar fluweel sag met ‘n sagte noot...
by boerekostwist | Feb 11, 2023 | Bak, BKT Members, Brood, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Sout Terte, Warm Nageregte
Ou brood? Moenie kommer ek het ‘n heerlike slim plan vir jou! Onlangs het ons gaan kamp en daar was oorskiet roosterkoek en niemand wil by dag twee nog van dit eet. So wat maak mamma? Sny alles in klein stukkies, week in melk en room en voila…en daar was ook...
by boerekostwist | Des 19, 2022 | BKT Members, Koue Nageregte, Lidmaatskappe
‘n Kindertyd bederf poeding resep wat ons as kinders op ‘n wye verskeidenheid maniere geniet het. My moederlief het die Sneeu poeding in tuisgemaakte Brandsnaps gespuit of soms het sy Sugar cones geneem, dit eers met couverture sjokolade uit gevoer en dan gevul met...
by boerekostwist | Des 17, 2022 | BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Koue Nageregte, Lidmaatskappe
Hierdie koek se vrug van keuse kan enige bessie soort wees. Tans kon ek my hande op ‘n mooi houertjie kersies slaan en mooi towerkunsies uit voer. Koek basis 3 eiers 150 g witsuiker 140 g koekmeel 10 ml bakpoeier Knippie sout 250 ml volroom melk 50 g botter of...
by boerekostwist | Okt 24, 2022 | BKT Members, Eier-Vry, Hulpbronne, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Terte
Heerlike eierlose sjokkolade mousse tertjies perfek as nagereg of net gewone soet bederf bedien word. Dit kan in klein vormpies bedien word of as een groot tert. Tegniese aspekte 1. Vorms: Verkieslik ronde vorms sonder ʼn bodem wat makliker kan ontvorm. Sny repe van...