by boerekostwist | Mar 27, 2021 | BKT Members, Fyn Bak, Lidmaatskappe, Muffins
Soet en sout is een van my “guilty pleasures” en die kaas, ham en kondensmelk in hierdie resep werk net ongelooflik lekker saam… 420 g (3 k) koekmeel 15 ml (1 e) bakpoeier 3 groot eiers, kamertemperatuur 60g (1/4k) botter of 80 % bakkersmargarien,...
by boerekostwist | Apr 25, 2020 | BKT Members, Happies, Muffins
Roommielies is seker een van my persoonlike gunstelinge en vandat ek kan onthou het my moederlief altyd ʼn rytjie suikermielies in die groente tuin ekstra geplant om te verwerk. Haar tuisgemaakte roommielies is lekkerder as dit wat jy in ʼn blikkie kan koop! Loer gerus...
by boerekostwist | Jul 5, 2019 | Bak, BKT Members, Brood, Fyn Bak, Muffins
My dood is ʼn heerlike Dadelbroodjie maar die kinkel in hierdie resep is my spesery mengsel wat ek self maak. Ek het my ma se Speculaas kruiden resep geneem en deel van hierdie resep gemaak en vandag is dit tradisie in my huis om dit so te maak. My gesin sal gou agter...
by boerekostwist | Sep 6, 2018 | BKT Members, Koeke, Muffins
Hierdie wonderlike resep het ‘n pragtige storie. Maar voor ons begin wil ek vir julle die variasies op hierdie heerlike resep uitwys. Ek het in hierdie foto van die koek, ‘n piesang variasie gedoen en my Filistyne het vinnig die koek laat verdwyn. Die...
by boerekostwist | Jul 25, 2018 | BKT Members, Muffins, Skons
Ek wonder of hierdie skonsie nie dalk sy ontstaan gehad het weens geldelike nood en kosvoorrade wat min was in die ou dae. Ek het in my lewe al soveel variasies op hierdie veelsydige degie gesien dat dit my aan die dink gesit het. Onlangs met ‘n Koekverkoping by een...
by boerekostwist | Jul 26, 2017 | Fyn Bak, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Muffins
Hierdie muffins is nie jou gewone muffins nie, omdat die beslag vir 30 dae in die yskas gehou word. Verder met die hou in die yskas verlaag die GI en ander goeie dinge gebeur in die meel. Kom ek verduidelik iets klein oor die lang hou tyd in die yskas. Die stysel dele...