Choc-oh-my muffins!

Choc-oh-my muffins!

Wanneer laas het jy ‘n heerlike klam en ryk kolwyntjie teëgekom wat letterlik net twee stappe is, met geen mengers wat uitgehaal word, min skottelgoed? Wel, hier is die antwoord! As jy die kolwyntjie oopbreek terwyl dit so louwarm is, loop daar nog sjokolade uit die...
Murgpampoentjie Kaneel koek

Murgpampoentjie Kaneel koek

Ek was aanvanklik baie skepties oor hierdie vreemde kombinasie van ‘n koek maar ek was aangenaam verras toe ek dit proe! Die tekstuur van die kolwyntjies is sag en klam. Geurig en dekadent. Die kolwyntjies vries ook baie goed. Verder het ek groot koeke en ook...
Pampoen en cupaccino muffins

Pampoen en cupaccino muffins

As jy op ‘n speel-speel manier jou kind pampoen wil laat eet is hierdie muffin met bietjie roomkaas versiersel of glansversiersel net die ding! Hoop julle gaan hierdie een netso baie soos my gesin geniet. RESEP 2 k Koekmeel 1/2 k Bruinbroodmeel (indien jy nie in...