by boerekostwist | Sep 26, 2018 | Algemene Bak Inligting, Artikels, Bak, Beskuitjies, Diverse, Gratis Resepte, Koekies, Lidmaatskappe
Ek dink almal van ons sit met die hande in die hare as dit by die onderwerp van vakansie kom. Wat maak mens met die kinders wat alewig knaag siekte kry? My vrieskas, yskas en blikke word gevul sodat hulle net kan uithaal en geniet. Ek het deur die Boerekos met...
by boerekostwist | Jun 16, 2018 | BKT Members, Koekies
Die kombinasie van die jogurt se suur met wit sjokolade is en bly seker een van my gunsteling kombinasies. Hierdie doopsous kan vir ‘n verskeidenheid koekies en vele meer gebruik word. Die geheim kom in by die smelt van die sjokolade en die verhouding van yoghurt tot...
by boerekostwist | Mei 29, 2018 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Fyn Bak, Koekies
Ons het groot geword met my ma se fyn gebak en een van die happies wat sy so keurig en presies kon maak was Florentyntjies. Dit laat my dink aan ‘n kruising tussen ‘n brandy snap en ‘n crunchie…maar lekker bly dit lekker. Soms kap ek die koekies fyn en gebruik...
by boerekostwist | Mar 1, 2018 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Koekies
Met baie min moeite kan hierdie heerlike soutkoekie in die voedselverwerker berei word en selfs die uitrol proses is vir jou makliker gemaak. Ek bedien hierdie koekie altyd saam met ‘n ligte wit wyn of bier, wanneer daar met gaste gebraai en onthaal word. Die...
by boerekostwist | Feb 9, 2018 | Bak, Beskuitjies, Gratis Resepte, Koekies
Bêre mengsels is een van die items hoog op my prioriteitslysie sodoende vinnig ‘n skons, plaatkoekie, pasteideeg en vele meer te maak. Self vervaardigde mengsels soos hierdie en ook ander te vinde in my Boerekos met ‘n Twist kookboek , bevat geen...
by boerekostwist | Des 22, 2017 | Bak, Beskuitjies, Brood, Gratis Resepte, Koekies, Lidmaatskappe
Tradisies in my gesin is so vas soos die Magaliesberg waarop my woonhuis uitkyk. Hierdie huisies word elke jaar deur ons gesin gemaak. Soms sny ons net die panele sodat dit ‘n vooraansig is en hang aan die boom of soos nou, bou ons ‘n hele huisie. Die deeg...