by boerekostwist | Mei 24, 2019 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Koekies, Pizza
Hierdie is ‘n baie vinnige en maklike manier om iets anders maar ook baie spesiaal vir ‘n kleuter te maak wat verjaar. Verder het ons al verskeie kere hierdie koekie in skywe verkoop by skole mark dae en sakke vol geldjies gemaak. Dus, jy kan sommer...
by boerekostwist | Apr 26, 2019 | BKT Members, Koekies
Energie stafies is iets wat ek gereeld in my Filistyne se kospakkies sit vir daardie namiddae waar die ure te lank raak en die moegheid intree. Hierdie stafies is gepak met goeie bestanddele wat vinnig energie verskaf met die toevoeging van heuning en grondbone botter...
by boerekostwist | Jan 12, 2019 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Koekies
My eerste kennismaking met amandel geursel was nie baie positief en die gedagte daaraan het my rillings gegee…tot eendag! ‘n Vriendin bring van oorsee vir my Ameretti koekies en ek kon nie genoeg kry van hierdie heerlike koekies. Sy het die koekies uit die verpakking...
by boerekostwist | Des 17, 2018 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Koekies
Die perfekte soet happie met ‘n kombinasie van neute en sjokolade. Die bolletjies behou hul koepel vormpies en die neute bak bros en krakerig. 150 g botter 115 g strooisuiker 1 eiergeel 2.5 ml of minder amandel ekstrak 115 g pekans 175 g koekmeel 100 g bakkers...
by boerekostwist | Des 17, 2018 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Brood, Fyn Bak, Koekies
Fluweelsag en smelt in die mond lekker. Die koekie self is nie baie soet en die wonderlike koffie gegeurde botterversiersel bring die soet in, wanneer die koekies twee twee op mekaar geplak word. Perfek gebalanseer om die gaste se smaak kliere te bekoor. . Hierdie...
by boerekostwist | Okt 5, 2018 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Brood, Koekies
Die geheim van hierdie koekie is die bestanddele wat by kamertemperatuur gebruik word. Botter maak die beste koekies omdat die melksuikers wat nog in die botter teenwoordig is ‘n egte botter karamel smaak aan die koekie verleen. Ek het onlangs ‘n studie gedoen oor...