by boerekostwist | Jul 13, 2018 | BKT Members, Koeke
Hierdie is ‘n eenvoudige botterkoek mengsel wat afgerond word met gesmelte botter en Marmite, Bovril of Vegemite. Die beslag kan met gemak verdubbel word vir groter volumes. Bovril is word van vleis ekstrakte gemaak en Marmite is ‘n gis ekstrak. Ek gebruik Marmite...
by boerekostwist | Jul 5, 2018 | BKT Members, Fyn Bak, Koeke
Jare gelede het ek ‘n weergawe van hierdie koek op ‘n oorsese reis gesien. Ek kon tot vandag toe nie die koek presies soos daardie meester chocolatiers mimiek nie. Ek het my eie logiese kinkel op dit wat ek gesien het in gebring. Oral waar ek kuier en die...
by boerekostwist | Apr 14, 2018 | BKT Members, Koeke
Twee van my persoonlike gunsteling soet bederfies is ‘n kombinasie van Sjokolade en Karamel. Onlangs hierdie mousse resep vir nagereg gemaak en later so gesit en dink dat dit ook as ‘n vulsel gebruik kan word vir koeke. Hand aan die ploeg geslaan en...
by boerekostwist | Mar 9, 2018 | BKT Members, Koeke
Die titel sê dit alles. Die koek is ekstra klam en sag agv die kombinasie van bestanddele. Wanneer ek my mense wil trakteer dan word hierdie resep nader gesleep. Soms maak ek ekstra groot kolwyntjies, soms ‘n broodjie, soms ‘n koek van hierdie resep. Punt is die...
by boerekostwist | Mar 6, 2018 | Bak, BKT Members, Brood, Koeke
Ek hou van eksperimenteer in die kombuis met allerlei bestanddele sonder om verhoudings ernstig te versteur. So het ek verlede jaar navorsing gedoen oor die Hummingbird koek en die Wortelkoek soos ons dit in vandag se tyd ken, en besef die resepte het maar ook deur sy...
by boerekostwist | Feb 14, 2018 | BKT Members, Koeke
Hierdie is ‘n wonderlike gebak wat jou telkens as jy dit sny, verras met sy keurspel van kleure. Ek bedien die koek met ‘n maaskaas drup sousie op die kant. Hier stel ek voor om jou panne met die Koekepanne smeer resep van my uit te verf want met al die skerp kante...