by boerekostwist | Jan 12, 2018 | Gratis Resepte, Koeke
Hierdie resep is die verwerking van die Groot maat Vanielje sponskoek resep. Ek het die water in die beslag van die koek vervang met lou melk sodat die beslag ‘n stewiger konsistensie lewer. Dit is perfek vir die marmer of zebra effek wat jy wil verkry. Paar...
by boerekostwist | Des 28, 2017 | BKT Members, Koeke, Terte
Hierdie is so ‘n alles in een tert/koek en neem net 10 minute om te maak. Die koek- en vlalaag vorm sommer so vanself tydens die bakproses. As die koek uit gekeer word, dan is die koekbasis reeds onder en jy kan laat waai met die versiersel. Ek het eers baie skepties...
by boerekostwist | Sep 1, 2017 | BKT Members, Koeke
Hierdie grootmaat Vanielje koekresep kan omgeskakel word na Sjokoladekoek. Deur net 60 g meel uit die beslag te haal en dan 60 g kakao by te voeg toor jy met die beslag. Die kakao word by die meel gesif. Die resep lewer 4 x 23cm ronde koeke of twee oondpanne of 4 ½...
by boerekostwist | Jul 20, 2017 | Bak, Gratis Resepte, Koeke, Lidmaatskappe, Versiersel
Kom ons praat eers oor die kwaliteit en soort sjokolade wat gebruik word vir die maak van Ganache. My voorbeeld vir hierdie les is Lindt se sjokolade reeks want almal kan dit geredelik op die winkel rakke bekom. Jy kan later self soek vir goedkoper alternatiewe, maar...
by boerekostwist | Jun 30, 2017 | BKT Members, Koeke, Koekies
Hierdie is ‘n wonderlike gebak wat jou telkens as jy dit sny, verras met sy keurspel van kleur. Ek bedien die koek met ‘n maaskaas drup sousie op die kant of op kolwyntjies met botter en roomkaas versiersel. Indien jy nie die koek rooi wil hê nie, wel, dan maak ons...
by boerekostwist | Jun 13, 2017 | Bak, BKT Members, Brood, Koeke
Die resep is so oud soos die berge en gevind in een van Mev. Tulleken se boeke. Die koek is ’n tegniese resep wat sonder enige rysmiddel gebak word. In die ou dae het Mev. Tulleken aanbeveel dat die meel twee keer gesif word en die suiker fyner gemaal word om ‘n fyn...