by boerekostwist | Mei 1, 2017 | BKT Members, Koeke, Muffins
Ek was aanvanklik baie skepties oor hierdie vreemde kombinasie van ‘n koek maar ek was aangenaam verras toe ek dit proe! Die tekstuur van die kolwyntjies is sag en klam. Geurig en dekadent. Die kolwyntjies vries ook baie goed. Verder het ek groot koeke en ook...
by boerekostwist | Apr 23, 2017 | Fyn Bak, Gratis Resepte, Koeke, Koue Nageregte, Lidmaatskappe
Hierdie koek is eintlik ‘n Amerikaanse resep wat ek jare gelede teëgekom het genaamd: Chocolate Brownie Moccha cake en die kloutjie by die oor gekry. Iemand het my vertel van die Waenhuis koek wat hulle in Heidelberg area geëet het. Met navorsing en baie vrae was...
by boerekostwist | Mar 16, 2017 | BKT Members, Koeke
Hierdie koek neem 25 min om te maak en te bak, nog 20 min vir afkoel en daarna kan jy versier na hartelus. Onthou met silikoon panne kan jy die koek in die pan vrieskas toe neem as dit afgekoel het…rus vir ’n uur voordat jy dit ontvorm. Silikoon panne bak...
by boerekostwist | Jan 4, 2017 | BKT Members, Koeke
Verleiding op sy beste. Hierdie koek maak jy regtig net met verjaardae…anders rol mens die bult af! My oudste het self hierdie koek aanmekaargeslaan en watter heerlike happie was dit nie. So 10/10 vir jou my Filistyn. Die koek is heerlik klam en die sjokolade gananche...
by boerekostwist | Des 15, 2016 | BKT Members, Koeke
Die koek word tradisioneel met mielieblom gemaak sodat die gluteninhoud van die koek drasties verlaag. Die koek is kenmerkend klam en veerlig van tekstuur. Verder word die koekkrummel kleur aansienlik witter. Bak perfekte kolwyntjies en groot koeke. Vla...
by boerekostwist | Nov 15, 2016 | BKT Members, Koeke
Dorette se moeder het vir jare hierdie wonderlike koekgebak en vandag word die tradisie voortgesit. Die koek is heerlik klam en kry fyn pynappelstukkies in die beslag. Die koek is regtig ekonomies en almal kan Kerskoek op die tafel hê. Baie dankie vir die deel van jou...