by boerekostwist | Nov 12, 2016 | BKT Members, Koeke
Doekpoeding is ’n basies vrugtekoek wat gestoom word binne-in ’n lappie binne ’n diep kastrol. My opinie is die oumense het dalk soms nie toegang tot oonde gehad om vrugtekoek te bak nie en het dan planne soos hierdie gemaak om die koek bo-op die stoof plaat of oop...
by boerekostwist | Nov 4, 2016 | Bak, BKT Members, Koeke, Versiersel
As ek aan ‘n fyn en dekadente happie dink, dan sien ek altyd hierdie heerlike botterkoek van my moeder met die klam tekstuur en die geure van suurlemoen. Hierdie resep is ‘n alles in een resep met die koek, stroop en versiersel ingesluit. Geniet. Koek 250...
by boerekostwist | Okt 26, 2016 | BKT Members, Koeke
Hierdie koek is ongelooflik klam. Die bestanddele het ek so uitgewerk dat dit ’n ekonomiese koek is om te bak. Jy kan wel luuks gaan met die koek soos om ’n kwart van die koekvrugte met glansvrugte soos makataan stukke of vye te vervang. Verder kan die resep sonder...
by boerekostwist | Aug 29, 2016 | BKT Members, Koeke
Marcia Michalitsianos, van Lakithra, Kefalonia, Griekeland, het hierdie tradisionele Griekse Okkerneutkoek resep vir my gestuur. Die resep het vir ’n tydjie in my inbus gelê totdat ek skaam kry oor my versuim om dit te bak. Genade, hierdie is ’n unieke koek en het...
by boerekostwist | Jul 22, 2016 | Gratis Resepte, Koeke, Lidmaatskappe
Wat maak ‘n Madeira koek so uniek? Dit is die tipe koek wat jy gebruik om met fondant versiersel oor te trek. Die koek se tekstuur is kompak, maar sag. Die koek kan gewig dra. Tradisioneel kry Madeira koek suurlemoensap en skil by vir daardie komplimentering van die...
by boerekostwist | Jul 10, 2016 | BKT Members, Koeke
Hierdie lyk na ‘n ingewikkelde koek maar basies is dit so vinnig om te maak. Dit is een van daardie koeke/nageregte waarvan die dele kan vries, uithaal en aan mekaar sit. Hierdie koek bestaan uit pekan meringue lae wat met ‘n gekookte botterversiersel aan makaar gesit...