by boerekostwist | Jul 7, 2016 | BKT Members, Koeke
‘n Swartwoud kersiekoek is klam, geurig en donker van gesig. Die room moet net in die regte hoeveelhede wees om dit nie te ryk te maak nie. Indien jy vars kersies in die hande kan kry, sal jy nie vir ‘n oomblik spyt wees nie. In ons omgewing is daar ‘n maatskappy wat...
by boerekostwist | Mei 23, 2016 | BKT Members, Koeke
Red Velvet Bundt koek is ‘n wonderlike gebak wat jou telkens as jy dit sny, verras met sy diep kleure. Ek bedien die koek met ‘n maaskaas drup sousie op die kant. Wenke vir Red Velvet Bundt koek Hier stel ek voor om jou panne met die Koekepanne smeer resep van...
by boerekostwist | Mei 16, 2016 | BKT Members, Koeke
Ons het groot geword met die ware Jakob. Nie die kroek kors blaardeeg of skilferkors vir hierdie heerlike vla skywe nie, nee, ons moes rol vir die vale! Omdat my ma baie uit gebak het, het sy die verder gedink om haar werk minder te maak vir ‘n verskeidenheid soet...
by boerekostwist | Apr 14, 2016 | BKT Members, Koeke
Ek smeer my panne met my tuisgemaakte “Koeke panne smeer” en net vir die basisse sit ek ‘n stukkie waspapier in sodat ek verseker weet die koek sal mooi uitkom. Onlangs was my waspapier klaar en het ek bruinpapier geneem en goed gebotter en dit het net so goed soos...
by boerekostwist | Apr 8, 2016 | BKT Members, Koeke
Was lus vir ietsie nuut en het met ‘n basiese botterkoek gespeel en toe bietjie inspirasie gekry vanaf ‘n duitse vriendin met haar soettand vir kaneel, neute en donker suiker…. Resep 250 g Margarien 300 g Strooisuiker 3 Eiers 350 g Koekmeel 5 ml...
by boerekostwist | Feb 10, 2016 | BKT Members, Koeke
Hierdie resep lewer ‘n koek wat ‘n nat tekstuur het, klam en heelik sponsig met ‘n delikate smaak. Ek het hierdie reseppie onlangs weer gevind in ‘n skoendoos vol briefies van toenertyd se penmaats! Ek onthou nog hoe ek een vriendin gemaak het deur die destydse Keur...