by boerekostwist | Jan 20, 2016 | BKT Members, Koeke
Hierdie resep was een van ons heel eerste resepte toe die Faceboek blad gestig was. Rista Greyvenstein het my herinner aan Sandra Saayman se wonderlike en vinnige Lemoenkoek resep wat in die mikrogolf gebak word, asook ‘n heerlike versiersel. Graag deel ons dit weer...
by boerekostwist | Jan 7, 2016 | BKT Members, Koeke
‘n Heerlike alles in een koek of tert, ek moet nog besluit. Al wat ek weet dit is heerlik en die gaste vra na meer. Resep 60 ml Kakao 125 ml Kookwater 3 Eiers 220 ml Suiker 60 ml Olie 250 ml Koekmeel 10 ml Bakpoeier 2 ml Sout Metode 1. Meng kakao met kookwater...
by boerekostwist | Jan 2, 2016 | Gratis Resepte, Koeke, Lidmaatskappe
Hierdie is eintlik een van die maklikste koeke om te onthou. Toe ek in Kanada gewoon het, het my Kanadees-Amerikaanse buurvrou die heeltyd gespog met hierdie “authentic” 1,2,3,4 koek van haar. Totdat ek eendag vir haar die resep vra en sy dit sommer so woordeliks...
by boerekostwist | Des 16, 2015 | BKT Members, Koeke
Wat is die verskil tussen Angelfood Koek en Chiffon Koek? Mense verwar die twee koeke omdat beide in dieselfde tuitpan met voetjies gebak word en dink dan dat dit dieselfde ding is. Angelfood Koek Die koek word gemaak deur styfgeklopte eierwitte as rysmiddel. Die...
by boerekostwist | Des 16, 2015 | BKT Members, Koeke
Met die maak van hierdie koek word die eierwitte eers styf geklits en dan word die suiker by die witte geklop om ‘n sagte meringue te maak. Daarna word die droeë bestanddele liggies ingevou.Die koek is baie lig in kleur, sponsagtig, maar nie so ryk in smaak soos...
by boerekostwist | Des 16, 2015 | BKT Members, Koeke
Hierdie is my gunsteling resep oor twee redes: Nommer 1 dit is nie te veel beslag nie en twee dit bak die mooiste cupcakes. Oor die jare heen het hierdie ons gesin se verjaardag koek en ook cupcake basis resep geword. Ek hoop elkeen wat hierdie resep aanpak sal ook...