Mikrogolf Vrugtekoek

Mikrogolf Vrugtekoek

Die koek is klam en gevul met geur. Dus, as jy haastig is hier is ‘n lekker een om te maak sonder probleme. Die resep is op 100% krag gebak teen die gegewe tyd. Lekker bak! Bestel ook heerlike plaas vars Pekans direk by die boer: https://skeerpoort.co.za/ Nota:...
Bayerse Apfelstrudel

Bayerse Apfelstrudel

Ek is bevoorreg om ‘n skoonsus te hê wat ‘n stoere Duitser is. Sy kook net eg Duitse disse in haar huis. Ek het met elke kuiertjie in Stellenbosch nog net die heerlikste disse geëet. Terwyl ek eendag besig is om my huis reg te pak en bietjie my resepte boeke van lank...
Rooi Fluweel Kaaskoek

Rooi Fluweel Kaaskoek

Hierdie resep is maklik en lewer ‘n hele paar klam en sagte blokkies. Vir hierdie resep is die smelt van die sjokolade die belangrikste aspek en dit is krities dat regte botter gebruik word. Rede: Die olie gehalte is hoog en die sjokolade sal nie skif en klonte...
Grieks Gebakte Kaaskoek

Grieks Gebakte Kaaskoek

Geskiedenis van die kaaskoek  Die Grieke was die stamvaders van kaaskoek soos ons dit vandag sou ken.  Dit is opgeteken dat die oorsprong van die kaaskoek was vanaf die dorpie Samos, 2000 vC. Die eerste opgetekende resep deur Athenueus 230 nC die oudste en enigste...
Koffie Karamel Sjokolade Mousse Koek

Koffie Karamel Sjokolade Mousse Koek

Hierdie koek het my omtrent gryshare gegee. Ek is nie lief vir koffie in soetgoed nie omdat ek swart en bitter koffie drink. Ek voel goeie koffie word bederf deur suiker en melk by te voeg maar dit is net ek! Daarom het ek die perfekte balans tussen die twee gekry. Ek...