by boerekostwist | Sep 16, 2015 | Gratis Resepte, Koeke, Lidmaatskappe
Mikrogolf maklike Sjokoladekoek resep. Hierdie koek bak vir 8 minute in die mikrogolf op hoog en is heerlik klam. Die gebruik van glas of silikoon vorms is vir hierdie doel perfek. Hierdie resep is geskik vir mikrogolfoond sterktes van 850watts plus stertes. Gebruik n...
by boerekostwist | Sep 15, 2015 | BKT Members, Koeke
Ek was aanvanklik baie skepties oor hierdie vreemde kombinasie van ‘n koek maar ek was aangenaam verras toe ek dit proe! Ek bak my vriendin se Ma se resep al vir 18 jaar en elke nuweling wat dit proe kan nie glo dit het murgpampoentjies in nie! Resep 3 Groot eiers 250...
by boerekostwist | Sep 15, 2015 | Gratis Resepte, Koeke, Lidmaatskappe
Sommer ‘n eenvoudige, flop vrye Vrugtekoek resep! Voorbereiding van vrugte 1 kg Gemengde koekvrugte 2 k Suiker 2 k Glanskersies – gesny 250 g Botter – Rama of Stork bake is ook geskik 1 k Water 1 k Rooibostee 1/4 k Brandewyn (sonder alkohol: appelsap...
by boerekostwist | Sep 1, 2015 | BKT Members, Koeke
Geskiedenis van die Hummingbird koek Daar is ongelooflik baie stories rakende die oorsprong van die Hummingbird koek. Die storie wat vir my nogal sin maak is. In die laat 50ger jare het Jamaika gesukkel met toerisme in hul land. Hulle het opdrag gekry om ‘n koek wat...
by boerekostwist | Aug 21, 2015 | Bak, BKT Members, Brood, Koeke
Kyk ek kan die wonder van ‘n piesang nie genoeg besing nie! Van gesondheids voordele tot in kos. Omdat piesangs hoog in Kalium en Magnesium is neem die liggaam dit dadelik op omdat dit in sy natuurlikste en eenvoudigste bron voorkom. Hoe wonderlik is dit nie? Dit...
by boerekostwist | Aug 9, 2015 | BKT Members, Koeke
Sjoe, hierdie koek laat my terug dink aan Ouma Kitty Smit. Sy self was al ‘n bejaarde dame en het die Skeerpoort Ouetehuis gehad. Ek onthou my oupa het ook vir ‘n rukkie by haar loseer totdat my ouers sy huisie ingerig het. Sy was as jong vrou weduwee...