Veelsydige Vanielje Sponskoek

Veelsydige Vanielje Sponskoek

Hierdie resep is geskik vir kolwyntjies en ook groot koeke, selfs as jy die beslag halveer maak dit die wonderlikste rolkoek en dit bars nie! Resep 4 jumbo of ekstra groot eiers – anders 5 gewoon by kamertemperatuur. 1½ kop suiker 2 kop koekmeel ½ tl sout 1 kop...
Voortreflike Sjokoladekoek

Voortreflike Sjokoladekoek

Hierdie reseppie het tannie Santa Bester vir haar kleindogter gebak nadat sy ‘n groot been operasie gehad het en sy moes op die ouderdom van 7 jaar weer van vooraf leer loop en alles stadig neem. Waarlik ‘n wonderlike koek om mee fees te vier!...
Sjokolade en Pynappel Kaaskoek Genot

Sjokolade en Pynappel Kaaskoek Genot

Hierdie is een van die maklikste en mooiste terte om vir ‘n spesiale kuiergas voor te sit. Al vangplekkie wat daar kan wees is die werkery met die gelatien. Maar moenie kommer nie. Volg die instruksies in die les oor gelatien en jy sal verseker weet die gelatien sal...
Pekanneut Koffie Koek

Pekanneut Koffie Koek

Hierdie Pekanneut tert resep kom al vir jare saam met my familie. Ek kon net nie anders as om hierdie kosbare stukkie koerant uitknipsel met julle te deel nie. Lees ook die klein artikeltjie wat saam met die resep gaan. Ek vermoed die resep kom van my moeder se...