Grenadella koek

Grenadella koek

Grenadilla koek was nogal vir my ‘n kopkrapper gewees want die naam alleen het my so effe deur die war gehad. Manlief reken dit is verkeerd gespel en ek het eers my taalkundige vriende gaan vra of dit nou Granadilla / Grenadella heet. Wel, volgens die woorde boek is...
Suurlemoen-Klapper kondensmelk koek

Suurlemoen-Klapper kondensmelk koek

Hierdie ongelooflike klam en geurige koek is voorwaar iets wat enige kuiertjie in ‘n maraton sessie laat ontaard! Die beslag kry vars suurlemoenskil en klapper. Die sous word ekstra soet gemaam met kondensmelk. Al die smake kom perfek by een vir ‘n fees...
Bienenstich / Beesting cake

Bienenstich / Beesting cake

Niemand is seker wat die oorsprong van die Bienenstich is nie maar, by oorlewering is daar twee stories. Nommer een was dit ‘n bakker wat besig was om die brioche deeg met heuning te maak toe ‘n by hom kom pla en dit toe vernoem. Die tweede storie vertel van ‘n groep...
Karamel Sjokolade Flan

Karamel Sjokolade Flan

Soms het mens net lus vir ‘n kombinasie van geure en smake wat jou aan kleintyd herinner. My moederlief het gereeld die Flan panne uitgehaal en dan bak sy hierdie heerlike resep. Op ‘n keer vind ek my man die panne gebruik vir die troeteldiere se kosbakke....
Mozzart koek (Gateau succes)

Mozzart koek (Gateau succes)

Een van my gunsteling koeke ooit! Ek is gek oor room, sjokolade en neute gekombineer en hierdie koek het al drie bestanddele in. Die meringue lae kan gevries word en gebruik word soos nodig. Nog ‘n bederf in hierdie resep is die feit dat die ganache bevries kan...