by boerekostwist | Mei 1, 2024 | Artikels, BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Koue Nageregte, Lekkergoed, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Terte
Lemon Meringue, Lemon Curd pie…ja as jy hier lees kan jy ook seker daarvan getuig dat jy al self kopkrappers met hierdie tert gehad het! Onthou asb dat ‘n Lemon meringue pie / Curd pie net ‘n rak lewe het van 3 dae!!!! Nie weke! So hierdie is wat mense altyd die...
by boerekostwist | Mar 21, 2024 | Fyn Bak, Kinders, Koue Nageregte
Kindertyd lekkerte en so eenvoudig om te maak. Ongeag die feit of jy ‘n wafel maker het of nie…hierdie resep kan ook direk op ‘n warm plaat gemaak word en dun uit gesprei word en dan net so omgedraai word soos ‘n pannekoek en dadelik gevorm...
by boerekostwist | Jan 18, 2024 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Koeke, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Kortpad was nog nooit verkeerd en wel…jy kom by dieselfde punt uit van lekkerrrr met ‘n hoofletter RRRR… Hierdie wenk het ek paar keer al te vore met ons gaan kamp-kuiers toegepas en dit werk puik. Nou ek is maar ‘n gemaklike een en hou soms van die luukse items soos...
by boerekostwist | Sep 11, 2023 | Gratis Resepte, Kinders, Koeke, Koekies, Koue Nageregte, Lekkergoed
Ek het mos belowe om ietsie oor Bakkers sjokolade te skryf. Stoor maar hierdie gesprek vir latere gebruik! Ek kry meer as gereeld die vraag rondom die verwarring van wanneer om nibs, chips en slabs sjokolades te gebruik. Nou ons gaan vanaand net praat oor Bakkers...
by boerekostwist | Aug 21, 2023 | BKT Members, Koue Nageregte, Lidmaatskappe
Panna Cotta is vir my amper soos die Crème Caramel van gestolde nageregte maar een verskil is ons bak hierdie nagereg nie, maar smelt en dan stol dit op sy eie tyd. Vir my moet die perfekte Panna Cotta NIE ‘n vetterige nasmaak gee, maar fluweel sag met ‘n sagte noot...
by boerekostwist | Des 19, 2022 | BKT Members, Koue Nageregte, Lidmaatskappe
‘n Kindertyd bederf poeding resep wat ons as kinders op ‘n wye verskeidenheid maniere geniet het. My moederlief het die Sneeu poeding in tuisgemaakte Brandsnaps gespuit of soms het sy Sugar cones geneem, dit eers met couverture sjokolade uit gevoer en dan gevul met...