• Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Annelien Pienaar Voedselkonsultant
Teken in Word ’n lid +
  • Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Teken in Word ’n lid

Soek oral

Waarmee kan ons help?

Tik minstens twee karakters. Resultate word volgens afdeling gegroepeer.

BKT Kletskombuis 13 Julie 2018

BKT Kletskombuis 13 Julie 2018

by boerekostwist | Jul 13, 2018 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse

Hallo Twister, Die week het gevlieg en met die dae wat verby gaan besef ek net…die end van die jaar begin wink vir my. Elke jaar maak ek maar die geskenke kas vol, soms net met idees, maar dit begin gestalte kry vir Kerstyd. Kerstyd is vir ons ‘n fees van GEE en...
BKT Klets-Kombuis: 6 Julie 2018

BKT Klets-Kombuis: 6 Julie 2018

by boerekostwist | Jul 6, 2018 | Artikels, BKT Klets Kombuis, BKT Members, Diverse

Hallo Twisters, Dit was weer ‘n besige week hier op die plaas en die Pekan bestellings loop goed. Ons dop vir die bestellings vars van 2018 se oes seisoen. Ons werk hard en die gradering neem tyd om die gebreekte neute te sorteer en niks verlore te laat gaan…wel, mens...
BoereKosTwist Klets-Kombuis 15 Junie 2018

BoereKosTwist Klets-Kombuis 15 Junie 2018

by boerekostwist | Jun 15, 2018 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Nuusbriewe

Hallo Twister. Verlede Vrydag hierdie tyd was ek tussen die hemel en die hel na narkose met ‘n nood historektomie. Nou sit ek snoesig in my kooi en kekkel met julle. Baie dankie vir al die wonderlike boodskappe en gebede, dit het my gedra deur die operasie. Ek dink as...
Pavlova uit die BKT TV reeks

Pavlova uit die BKT TV reeks

by boerekostwist | Jun 7, 2018 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Fyn Bak, Gratis Resepte, Lidmaatskappe

Dit was verseker ‘n fees der feeste om saam met Gretha Pers op die stel van Boerekos met ‘n Twist te kon kuier. Met Gretha is daar altyd een of ander stoutigheid of konsternasie wat besig is om af te speel. Maar met die regte leiding het sy sommer vinnig...
BoereKosTwist Klets-Kombuis 15 Junie 2018

BKT Klets-Kombuis 1 Junie 2018

by boerekostwist | Jun 2, 2018 | Algemene Bak Inligting, Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse

Hallo Twister, Hierdie week se ure was veels te min gewees om my draaie te kry om al my werk te doen. Wel, ek vang stadig maar seker op. Die aanlyn winkel het ‘n hik of twee gekry. Ek het vergeet om vir die webontwerper te vra om die koerierdiens en hul fooie aan te...
BoereKosTwist Klets-Kombuis 15 Junie 2018

BKT Klets-Kombuis 25 Mei 2018

by boerekostwist | Mei 25, 2018 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe

Hallo Twister. Hierdie week was ‘n week van baie strategiese beplanning vir BKT en die reis vorentoe. Sommige besluite was moeilik om te neem, maar ek het ook gehoor wat die Groot Een daarbo van my vra. Dit is ‘n stryd om by al die werk uit te kom en soms wens ek daar...
« Older Entries
Next Entries »
Annelien Pienaar

Nuusbrief

Teken in om eerste te wees om uit te vind oor nuwe resepte, kursusse, gebeurtenisse, produkte en meer.

Nuusbrief

Help

Ondersteuning + Vrae
Welkom
Lidmaatskap

Wetgewing

Terugsendings & Kansellasies
Webwerfvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Koekiebeleid

Meer inligting

Oor Annelien
Kontak
Vennote
Help

  • Follow
  • Follow
  • Follow

© Annelien Pienaar 2026. Alle regte voorbehou.
Webwerf gebou, bestuur en gehuisves deur doenit.com